Edward G. Robinson

Edward G. Robinson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emanuel Goldenberg
Geboorte (1893-12-12)12 Desember 1893
Sterfte 26 Januarie 1973 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1913–1973
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edward G. Robinson (12 Desember 1893 – 26 Januarie 1973) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Little Caesar (1931), Double Indemnity (1944), Key Largo (1948), en Soylent Green (1973).


Developed by StudentB